Dana Snyman: Die Randfiguur


Die ou wat net prentjies maak…en reken hy’s nie Arty genoeg vir Stellenbosh nie…ai

Blik Dit

Anika Marais, Die Matie, 20 Maart 2013

dana

Dana Snyman se stories het volksbesit geword. Hy kan soos geen ander ’n die spieël voor die Afrikaner hou en hom dwing om weer te kyk. Hy is die volk se gewete.

Maar Dana Snyman is hartseer. Hy wroeg oor die liefde, die Afrikaner, sy eie identiteit. “Ek is flippen sad. Ek is sad.” Hy lyk moedeloos. Dié geliefde rubriekskrywer is moeg.

“Ek ry baie min deesdae. Ek sit maar baie by die huis. Ek bly op Jakobsbaai. Ek het my girlfriend verloor. Ek sit nou maar meeste van die tyd daar.”

Hy erken hy is eensaam. “Ek het darem drie honde.” Hy was vir ’n kort tydjie in 2008 getroud. “Sy was ’n goeie vrou, maar dit het nie gewerk nie. Dit was ’n mal storie. Ek het lank niemand gehad nie en toe het ek ’n girlfriend gekry en toe het dit…

View original post 1,184 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s