Hoekom vier Christene Kersfees, terwyl die vroeë Christene dit nie gedoen het nie?


Ek is gek na Kersfees se vieringe, en basta met almal se grille. Ek vier fees met almal om my…en ons kuier.

Reisiger

Ek het ‘n paar versoeke ontvang om weer die “blogpost” oor kersfees te plaas. Daarom sit ek weer die “post” van my op. Mag dit jou help om met vrymoedigheid Kersfees as ‘n jubel en liefdesfees te vier !

Hoekom Kersfees?

Aanvanklik het Christene slegs Sondae as fees gevier. Die Opstandingfees op die eerste dag van die week was die enigste fees. Die geboorte van Christus was vir die vroeë Christene glad nie belangrik nie. Daarna het hulle naas die Sondag ook net Paasfees begin gevier (kruisiging en opstanding). Later het Pinksterfees bygekom. Dit was vir die eerste Christene die belangrikste fees.
Tog het daar deur die jare ʼn behoefte ontstaan om die geboorte van Jesus te herdenk. Konstantyn het ʼn kerk laat bou op die waarskynlikste plek waar Jesus gebore sou wees. So in die jaar 326 NC het hulle die kerk (basiliek) gebou bo op die grot wat…

View original post 1,588 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s