Hou jou bêk…


Swakopmund se Oujaarsdag 2015 – kom daar ‘n man aan met hierdie T-hemp en saamkuier.

Ek moet erken, ek is defnitief skuldig aan twee!  Heeldag se stoepsittery is amper te min, en afhangende van wie die grappies vertel is nommer drie ook my sonde.

Miskien as ek eerlik is – eien ek ook die middelste lastigheid.  Wanneer die kinders saam op vakansie is – bedel ek heeldag koffie…

 

 

Advertisements

5 thoughts on “Hou jou bêk…

  1. AWETHENTIQ

    Dis hoekom ek ‘n beach bum is en nie met ‘n Porsche ry nie, jy weet? Jou Ma-se-rati klink net soveel beter. Ek vloek ook nie. Verbalisering in F-majeur is na alles ‘n kunsvorm met artikulasie as medium. Nou kan ek koffie kry asb…..

    Liked by 1 person

    Reply

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s