Ai die Namibmense het darem maar ‘n anner manier van die Rooitaal praat.
Dis nou die bakoor jakkalsies wat dieselfde kleur van die gondpad is, loop hol mos oor die pad sodra jy aankom met die mouter.
Hulle kom orals voor regoor die hele Namibië, eet goggas, knaagdiere, voëtjies, en voëleiers.

Skaam sagte diertjies
Hulle weeg net so 5kg weeg, bedrywing saans, mens sien die kleintjies nog minder.
Te lekker om die eiesoortige padborde raak te sien!
Lees hierso my anderdag se jakkals en kuiken storie
Jy sal nou maak dat ek elke keer as ek daardie kwaai uitdrukking hoor, gaan glimlag!
LikeLiked by 3 people
My Pa het daai woord gebruik as al sy geduld op was- dan het ons geweet… staan wyd. Nou lief ek die woord van voor af!
LikeLiked by 3 people
Dis ‘n lekka local uitdrukking daai. Wat wed ek jou dit word ‘n nuwe sêding onder die bloggers? Ek het nou sommer weer gaan lag vir die kuiken/saad/jakkals storie ook.
LikeLiked by 2 people
Dankie Hester, ek self kan net nie ophou giggel daaroor nie.
LikeLiked by 2 people
Wonder ek nou of mens so ñ padteken iewers in die hande kan kry… Kan heel handig te pas kom.☺
LikeLiked by 2 people
Hier is ‘n oulike printer op die dorp, is seker hulle kan só ene print…
LikeLiked by 2 people
Eers glimlag mens oor die snaaksigheid, en dan besef jy dis eintlik n ernstige saak!
LikeLiked by 2 people
Inderdaad.
LikeLiked by 2 people
Oulik. ..
LikeLiked by 1 person