Daniël Bezuidenhout
Accra, Ghana, West Africa
Bio: Happily married, kids left to study in Dublin, hopping all over Africa. Currently living in Accra - Ghana. Lived in Nairobi - Kenya, Kampala - Uganda, Lagos - Nigeria, Accra - Ghana; for almost 3 decades. Driving my friends dotty, loving my Ghanaian cat, Misca. Dreaming of returning to Namibia soon and drinking red wine at sunset. Inquisitive, arty and opinionated with a slight soft spot for animals and old people. Ek skryf en droom in Afrikaans. Kammanuus is 'n twee weeklikse internet publikasie wat my griffels plaas. Gaan loer by http://www.onsdorp.com/
Hou van jou skryfstukkies. Skryf baie oulik!
LikeLike
Dankie vir die raaklees. Ek waardeer.
LikeLike
Sjoe, voel ek nou geërd dat jy my ou blog goed genoeg vind om te volg. Baie dankie. Ek is mal oor jou skryfstukke, dit lees almal soos stories, en teken so mooi prentjie. Jyt n ware talent. Inspirerend.
LikeLiked by 1 person
Dankie – ek lees als in Afrikaans waarop ek my hande kan sit. Hou sommer baie van die woorde wat jy gebruik…selfs in die naam Lukraakvas…einste mooi woord
LikeLike
Dankie dankie, jy wat so skulder met woorde. het gehoop eendag is daar iemand wat die pret agter Lukraakvars sal verstaan. en hier is jy haha.
LikeLiked by 1 person
Hi Daniel! Lekker om jou hier in die blog-ruimte weer te ontmoet! Ek het nie geweet julle is Ghana toe, en geniet om deur jou n bietjie meer van die plek en jou ondervindinge daar te hoor! En ook lekker om ‘n bietjie Afrikaans te lees, ek bly mos nou in Duitsland en soms mis ek die taal baie. So ek sien uit om jou blog te volg! Groete
LikeLiked by 1 person
Hi Imke, ek sou jou enigerplek in die wêreld raakspot, jou ‘canvass’ is stunning. Ons fladder ms maar so ront-en-bont oor Afrika, en ek moet maar gaan waar my man se werk hom heen stuur. Ons is reeds 4 jaar weer in Ghana, maar ons verlang so erg na Windhoek. Ek gaan toevallig deur Frankfurt vlieg op Vrydagaand. My dogter vlieg vanaf Windhoek – nodig jy iets van Nam?
LikeLike
Hi Daniel, thanks for liking my Namibia post. Seems like we have a love of that country in common. I too am dreaming of returning. I’m envious of your “hoppings all over Africa”. Cheers
LikeLiked by 1 person
Thanks Caroline. I do hope that you find a way to return someday 🙂
LikeLike